top of page

Nasorg.
Nasorg word by Nouveau Kollege se skoolterrein aangebied, en daar is GEEN KOSTE daaraan verbonde nie.
Elke leerder van 2 jaar tot Graad 7 is welkom.
Dit begin om 14:00 tot 17:00.
Nasorg word deur die skool se personeel behartig en die onderwysers word by spesifieke grade ingedeel om hulp te verleen met huiswerk en ander take.
Hier bied dit ook die geleentheid vir ekstra vaslegging van begrippe en nuwe werk.
Daar is omtrent 100 leerders wat gebruik maak van die Nasorgfassiliteit.
Alle skoolreëls word steeds nagekom tydens Nasorg.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117
bottom of page