top of page

Graad RRR. (2-4 jaar)

Juffrou Jolene Warne, van die Bytjies, hanteer die 2 tot 4-jariges by die Pikanini Kampus. Sy is een van die eerste opgeleide MommaMia-praktisyns in die onderwys distrik. Hierdie terapeutiese program is ontwerp om kinders 2 tot 4 jaar se ontwikkeling op ‘n pret belaaide en gerigte manier aan te spreek.
Ons is bly dat sy in ons span is, want sy is vriendelik en laat reg geskied aan elke kleintjie se ontwikkeling deur die toepassing van die MommaMia-program. Sy slaag daarin om elke Bytjie te ontwikkel deur kind-spesifieke take en te verseker dat die ontwikkelingsbehoeftes van elke kind aangespreek word. Juffrou Jolene maak Nouveau Kollege trots met hierdie baanbrekerswerk.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117

bottom of page