top of page

Graad R.

Juffrou Alicia Vogel, van die Krimpvarkies, is in 2025 by Nouveau Kollege aangestel as Graad R-praktisyn. Sy het aan Hoërskool Ellisras gematrikuleer en daarna haar B. Ed (Grondslagfase) aan NWU (Potchefstroom) behaal. Pikanini Kampus baat by hierdie kreatiewe en gefokusde kollega.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117

bottom of page