top of page

Skoollied.
Waar Maskamberg se kranse in die verte wink
en die voёltjies vrolik in die bome rinkink
het verrys 'n skool uit ouerharte vroom
Hier kan ons werk, lag, speel en droom.
REFREIN:
Nouveau jy laat ons na nuwe hoogtes streef;
om saam met ons leuse op wolke te leef.
Ex-cel-si-us steeds hoё weerklink ons lied -
uit blye kinderharte vir dit wat jy bied.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117
bottom of page