top of page

Robotics.
Robotika, as deel van die skool se leerplan, word vanaf graad 1 tot 7, aangebied. YOUNG ENGINEERS behartig die opleiding wat weekliks tydens skoolure aangebied word. Dit is elke kind se droom om hierdie opleiding en blootstelling te ontvang. Nouveau is bevoorreg.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117

bottom of page