top of page

Sport.

  • Atletiek

  • Netbal

  • Rugby

  • Mini-krieket

Almal kan wenners wees!

'n Keuse word gebied uit verskillende sportsoorte met ywerige afrigters en betrokke kundiges.

 

Massadeelname word aangemoedig, sodat meeste leerders blootstelling en ontwikkeling kan ervaar in verskeie sportsoorte. Na 'n oorwinning voel jy sterk, 'n oorwinning oor jouself behaal is magtig!

Skoolure:

Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35

Nasorg:
(Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00

Adres:

R362, Karoovlak
Vredendal
8160

E-pos:

Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za

Telefoon no.:

027 470 0117

  • Facebook

© 2025 by Nouveau Kollege. Proudly created with IT24 Support

bottom of page