top of page
< Back

Suné van Huyssteen

GRAAD 6

Suné van Huyssteen

Gebore: (Dorp)

Rustenburg

Skool: (Dorp)

Koster

Universiteit: (Waar)

NWU Potch

Stokperdjie:

Fotografie, kuns, draf

Gunsteling kos:

Hoender burger en chips

Gunsteling vakansie (waar ?):

Mosambiek

Gunsteling Afrikaans woord:

Slampamper

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Onder water asem haal

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Hasie

Iets wat julle nie van my weet nie:

Ek wil graag eendag die Comrades hardloop

Op die langpad luister ek na:

RSG en 80s

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Patoloog of Fotograaf

Gunsteling kinderdae herinnering:

Tussen die beeste en landerye wees saam my familie

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Getroud met 1 kind

Versteekte talent:

Grafies ontwerp en Sing

Ek drink my koffie:

Grafies ontwerp en Sing

My wens vir Nouveau Kollege:

Om te groei, dien en offer op elke gebied

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Ongeag of ons in die donker gelaat word en ons motors konstant op brandstof walms moet ry, sal ons "Fourty and 4"' Afrikaners steeds opstaan en vooruit beweeg, want dit is ons erns.
bottom of page