top of page
< Back

Sanél Christopher

GRAAD 3

Sanél Christopher

Gebore: (Dorp)

Worcestor

Skool: (Dorp)

Malmesbury

Universiteit: (Waar)

UNISA

Stokperdjie:

Om iets kunstig te doen

Gunsteling kos:

Sushi

Gunsteling vakansie (waar ?):

Enige plek by die see

Gunsteling Afrikaans woord:

knortjor

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Teleportation

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Flamink

Iets wat julle nie van my weet nie:

My geheim

Op die langpad luister ek na:

Country musiek

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Veearts

Gunsteling kinderdae herinnering:

Kersfees en verjaarsdae

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Gelukkig honde mamma

Versteekte talent:

My geheim

Ek drink my koffie:

My geheim

My wens vir Nouveau Kollege:

Om van krag to krag te groei

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Always try to be better than yesterday
bottom of page