top of page
< Back

Nettie Louw

DEPARTEMENTSHOOF: GRONDSLAG FASEHOOF EN GRAAD 1

Nettie Louw

Gebore: (Dorp)

Strand

Skool: (Dorp)

Strand

Universiteit: (Waar)

Onderwys Kollege Boland

Stokperdjie:

Bonsai boompies

Gunsteling kos:

Sushi

Gunsteling vakansie (waar ?):

Stilbaai

Gunsteling Afrikaans woord:

Vries

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Om mense se gedagtes te kan lees

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Uil

Iets wat julle nie van my weet nie:

Ballet tot in matriek

Op die langpad luister ek na:

KFM

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Sjef

Gunsteling kinderdae herinnering:

Ek en klein Oumatjie in die blou Mini

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

2 Seuns

Versteekte talent:

Musikaal ook

Ek drink my koffie:

Musikaal ook

My wens vir Nouveau Kollege:

Spogskool van die omgewing

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Vrede
bottom of page