top of page
< Back

Petrus Johannes Esterhuyse

SKOOLHOOF

Mnr Johann Esterhuyse

Gebore: (Dorp)

Bellville

Skool: (Dorp)

Stellenbosch

Universiteit: (Waar)

RAU + WOK

Stokperdjie:

Musiek

Gunsteling kos:

Bobotie

Gunsteling vakansie (waar ?):

My huis

Gunsteling Afrikaans woord:

Onvoorwaardelik

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Dolfyn

Iets wat julle nie van my weet nie:

Ek dink nog

Op die langpad luister ek na:

Klassieke musiek

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Voltydse kerkorrelis

Gunsteling kinderdae herinnering:

My chopper

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Oupa van 2 kleinkinders

Versteekte talent:

Tuba-speler

Ek drink my koffie:

Tuba-speler

My wens vir Nouveau Kollege:

'n Skool wat in alle opsigte die leerders eerste stel

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Fellow South Africans, we will reschedule the meeting until we have more light on these matters.
bottom of page