top of page
< Back

Marilize Archer

GRAAD 4

Marilize Archer

Gebore: (Dorp)

Rustenburg

Skool: (Dorp)

Rustenburg

Universiteit: (Waar)

UNISA

Stokperdjie:

Verf

Gunsteling kos:

Sushi

Gunsteling vakansie (waar ?):

In die kaap by Hartenbos

Gunsteling Afrikaans woord:

Dankie ouens

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Om in die toekoms te kan sien

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Pikkewyn

Iets wat julle nie van my weet nie:

Ek is mal daaroor om te verf

Op die langpad luister ek na:

Afrikaanse musiek

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Prokureur

Gunsteling kinderdae herinnering:

Toe ons in die pad gepeel het en huise gebou het saam met maats

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Mamma van 'n seuntjie

Versteekte talent:

Verf

Ek drink my koffie:

Verf

My wens vir Nouveau Kollege:

Reik altyd na die sterre

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Wees positief
bottom of page