top of page
Maria Magdalena
DEPARTEMENTSHOOF: INTERSEN EN GRAAD 7
Gebore: (Dorp)
Vredenburg
Skool: (Dorp)
Vredenburg
Universiteit: (Waar)
Stellenbosch
Stokperdjie:
Hekel, maak leer oorbelle, lees, scapbook
Gunsteling kos:
Sushi, ribs, nachos
Gunsteling vakansie (waar ?):
Parys (Europa)
Gunsteling Afrikaans woord:
Ne
As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?
Tyd laat stil staan
Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:
Leeu
Iets wat julle nie van my weet nie:
Swart gordel in karate
Op die langpad luister ek na:
Afr en Eng en lekker doef doef
As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:
Tandarts
Gunsteling kinderdae herinnering:
Kuier by my Ouma
Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)
Mamma van 3 kinders
Versteekte talent:
Cook & Bake
Ek drink my koffie:
Cook & Bake
My wens vir Nouveau Kollege:
Dat almal gelukkig sal wees, ouers, persioneel en leerders
My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:
Almal het 'n plekkie in die son
bottom of page