top of page
< Back

Louise Rossouw

GRAAD RR

Louise Rossouw

Gebore: (Dorp)

Vredendal

Skool: (Dorp)

Piketberg

Universiteit: (Waar)

Weskus College

Stokperdjie:

Ek hou van fiets ry

Gunsteling kos:

Braaivleis + aartappel slaai

Gunsteling vakansie (waar ?):

Namibie

Gunsteling Afrikaans woord:

Jy vat my nie vir 'n afdraai nie

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Wou toor

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Duif

Iets wat julle nie van my weet nie:

Ek hou nie van om Engels te praat nie

Op die langpad luister ek na:

PoP + Rock

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Gimnasium instrukteur

Gunsteling kinderdae herinnering:

Stout wees in die lekker ou dae

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Getroud met 1 kind

Versteekte talent:

Het nie

Ek drink my koffie:

Het nie

My wens vir Nouveau Kollege:

Dat ons elke dag met 'n groot glimlag skool toe kom en hier wil wees

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Ons vat loadshedding weg
bottom of page