top of page
< Back

Jolene Warne

3-4 JAAR

Jolene Warne

Gebore: (Dorp)

Vredendal

Skool: (Dorp)

Klawer + Vredendal

Universiteit: (Waar)

UNISA + Luceum

Stokperdjie:

Lees + Dans

Gunsteling kos:

Braai + Pasta

Gunsteling vakansie (waar ?):

See

Gunsteling Afrikaans woord:

Rerig

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Om vooruit in die toekoms te kan sien

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Leeu

Iets wat julle nie van my weet nie:

Hou van funksies reel

Op die langpad luister ek na:

Jazz

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Mediese rigting

Gunsteling kinderdae herinnering:

Kon buite met maats speel tot laat in die aand

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Hou van om met familie en vriende te kuier. Getroud met 2 kinders

Versteekte talent:

Kan sing

Ek drink my koffie:

Kan sing

My wens vir Nouveau Kollege:

Om suksesvolle konders te help bou. Eensgesindheid en Samewerking tussen ouers en onderwysers

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Kom ons maak dinge reg vir ons land
bottom of page