top of page
< Back

Johanita Stemmet

GRAAD 2

Johanita Stemmet

Gebore: (Dorp)

Heilbron (Vrystaat)

Skool: (Dorp)

Affies Sassolburg

Universiteit: (Waar)

NWU Vaal Pukke

Stokperdjie:

Tuin maak

Gunsteling kos:

Pizza

Gunsteling vakansie (waar ?):

Bosveld or Wildtuin

Gunsteling Afrikaans woord:

Nee, regtig

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

In tyd wou terug gaan "time travel"

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

'n Vlieg teen die muur

Iets wat julle nie van my weet nie:

Ek kan met albei hande sweep klap

Op die langpad luister ek na:

Enige musiek met 'n beat

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Radioloog

Gunsteling kinderdae herinnering:

Om op die plaas modderkoekies te bak

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Ek is 'n mamma van 1 pragtige besige seuntjie

Versteekte talent:

Diere wat nie huise het nie groot te maak

Ek drink my koffie:

Diere wat nie huise het nie groot te maak

My wens vir Nouveau Kollege:

Dat almal in Nouveau Kollege wil wees

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

There will be no loadshedding ever again
bottom of page