top of page
< Back

D'Nel Dippenaar

GRAAD R

D'nel Dippenaar

Gebore: (Dorp)

Vredendal

Skool: (Dorp)

Stellenbosch

Universiteit: (Waar)

UNISA

Stokperdjie:

Ek hou van bak en brou

Gunsteling kos:

Pizza en Braai

Gunsteling vakansie (waar ?):

Altyd by die see

Gunsteling Afrikaans woord:

tjom!

As ek 'n Superpower kon hê, sou ek ?

Gedagtes lees

Watter dier sou ek op Noag se Ark wees:

Eend

Iets wat julle nie van my weet nie:

Ek is eintlik baie skaap om voor mense te praat

Op die langpad luister ek na:

Afrikaans en Pop musiek

As ek nie 'n onderwyser/sekretaresse was nie:

Nael tegnikus of wynmaker

Gunsteling kinderdae herinnering:

Ons het altyd op Klawer tok-tokie en 7 dwergies gespeel

Meer van jouself ? (kinders, mamma, pappa)

Getroud met 1 kind

Versteekte talent:

Ek vermoed ek kan somtyds 'n noot hou

Ek drink my koffie:

Ek vermoed ek kan somtyds 'n noot hou

My wens vir Nouveau Kollege:

Om altyd nedering en spontaan te bly

My boodskap as ek een aand "fellow South Africans" kon toespreek:

Let there be light
bottom of page