
Out of gallery
Personeel

Cobus Coetzee
HOOF, GRAAD 7
(Groot goed het altyd `n klein begin.)

Louwrens du Toit
GRAAD 5

Johanita Stemmet
GRAAD 2
(As ons foute maak in ons klas, is ons besig om te leer.)

Louise Rossouw
PIKANINI - 5 JAAR - PIKKEWYNTJIES
(My Pikkewyne het klein hande maar groot harte. Ek is TROTS om `n
voorskoolse Juffrou te wees.)

Angela Cloete
ASSISTENT - 3-4 JAAR - BYTJIES

Hester Philander
SKOOL ASSISTENT

Mari Weideman
GRAAD 6
(Kinders is my passie en my werk is my trots..)

Marilize Archer
GRAAD 4

Rinette Cloete
SEKRETARESSE
(Ja, ek kan TOOR…)

Julita Nero
ASSISTENT - 5 JAAR - PIKKEWYNTJIES

Christina de Swardt
MUSIEK ONDERRIG

Beatrice Koopman
SKOOL ASSISTENT

Nettie Louw
GRONDSLAG FASEHOOF, GRAAD 1
(Ons werk net so hard soos wat ons Juffie lag.)

Marelie Coetzee
GRAAD 3
(In my klas word daar altyd gelag en is elkeen uniek!)

Esmari Engelbrecht
GRAAD R

Jolene Warne
PIKANINI - 3-4 JAAR - BYTJIES

Willem Tieties
OPSIGTER
