top of page

Ekstra Kurrikulêr.
-
RuggaRoots
-
Wicket Cricket
-
Karate
-
Proffies
-
Shift Netball
Hierdie aktiwiteite word na-skoolure aangebied. Ons is verheug oor die aantal leerders wat hierby betrokke geraak het. Proffies word tydens skoolure vir Gr. RRR- R aangebied op die skoolterrein.
Skoolure:
Maandae tot Vrydae
07:30 - 13:35
Nasorg: (Maandae tot Donderdae)
14:00 - 17:00
Adres:
R362, Karoovlak
Vredendal
8160
E-pos:
Skoolhoof : hoof@nkollege.co.za
Administrasie: admin@nkollege.co.za
Sport: sport@nkollege.co.za
Telefoon no.:
027 470 0117

bottom of page