VREDENDAL BESPROEING & HYGROTECH

bRAAIDAG.png

6 Junie 2020

Spesiale GROOT DANKIE aan VREDENDAL BESPROEING & HYGROTECH

Dankie dat julle ons hand gevat het in ons gras plant projek. 🌱🌿Ons is uit ons nate oor die mooi groen gras. Pikanini Kampus trots! Ons sien uit om die woelwaters op die gras te sien speel🌱🌿