JEUGDAG

bRAAIDAG.png

16 Junie 2021

16 Junie 2021, was Jeugdag.

Ons Gr. 7 leerderleiers het ‘n projek geloods waartydens hulle “babagoed” ingesamel het om aan die nuwe mammas by Vredendal Hospitaal te oorhandig. As gevolg van COVID kon hulle dit nie self gaan afgee nie, maar Hope Nuttall het dit namens die Hospitaal in ontvangs geneem. Baie dankie aan elke ouer en leerder se bydrae. Ons is seker dit gaan ‘n paar mammas en babas se harte baie bly maak.