Welkom by Nouveau Kollege
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Pikanini Kampus
    • Skool Tariewe
    • Skooldrag
    • Skooltye
    • Nasorg
    • Sport, Kultuur en Akademie
  • Personeel
  • Geskiedenis
  • Skool Nuus
    • Kwartaal Program
    • Belangrike datums
    • Nuusbriewe
    • Gons
  • Kontak Ons

sekretaresse dag en boomplantdag in een gevier by skool

1/11/2014

0 Comments

 
Die VLV het ‘n pragtige Witstinkhoutboom vir die skool geskenk vir Boomplantdag – baie dankie! Die leerderleiers het vir Tannie Marelie, ons pragtige sekretaresse, gevra om hulle te help die boom plant. Tannie sekretaresse is heerlik bederf met baie mooi blomme en drukkies en soentjies om haar dag meer spesiaal te maak. Dankie vir alles wat Tannie vir ons doen.
Picture
Picture
0 Comments



Leave a Reply.

    Archives

    May 2018
    October 2017
    August 2017
    May 2017
    September 2016
    July 2016
    September 2015
    August 2015
    June 2015
    November 2014

    RSS Feed

    tuisblad
© 2019 Nouveau Kollege. Alle regte voorbehou.
Website by IT 24 Online
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Pikanini Kampus
    • Skool Tariewe
    • Skooldrag
    • Skooltye
    • Nasorg
    • Sport, Kultuur en Akademie
  • Personeel
  • Geskiedenis
  • Skool Nuus
    • Kwartaal Program
    • Belangrike datums
    • Nuusbriewe
    • Gons
  • Kontak Ons