Welkom by Nouveau Kollege
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Pikanini Kampus
    • Skool Tariewe
    • Skooldrag
    • Skooltye
    • Nasorg
    • Sport, Kultuur en Akademie
  • Personeel
  • Geskiedenis
  • Skool Nuus
    • Kwartaal Program
    • Belangrike datums
    • Nuusbriewe
    • Gons
  • Kontak Ons

OM DIE BESTE MOONTLIKE OPVOEDKUNDIGE ERVARING TE VOORSIEN:

  • deur elke kind se individualiteit, vernuf en potensiaal ten volle te ontwikkel;
  • om by elke kind ‘n positiewe selfbeeld en waardesisteem te ontwikkel;
  • deur logiese en diep denke te beklemtoon, eerder as die aanleer van onnodige feite;
  • om ‘n voortdurende bewuswording te kweek van die jeug se toenemende betrokkenheid in die gemeenskap en hulle rol in ons direkte omgewing;
  • deur die geestelike en fisiese toerusting te verskaf ten opsigte van probleemoplossing van ‘n opvoedkundige en sosiale aard;
  • om opleiding te verskaf tot lewenslange studiegewoontes;
  • om bewuswording, begrip en ‘n liefde vir hulle omgewing te skep;
  • om ‘n breë-spektrum opleiding in ‘n vrydenkende, Christelike tradisie te verskaf.

OM DIE KINDERS VOLDOENDE TOE TE RUS OM MET VERTROUE DIE VOLGENDE MILLENIUM TE BETREE:

  • om hulle voor te berei op die enorme sosiale veranderinge op nasionale en internasionale vlak;
  • om leerders voor te berei op tegnologiese veranderinge;
  • om van hulle bekwame en effektiewe kommunikeerders te maak;
  • om hulle in staat te stel om altyd-groeiende kompetisie te hanteer;
  • om hulle weerbaar te maak teen die verval en afbreek van dissipline in ons gemeenskap;
  • om hulle te ondersteun in die daarstelling van hoë en bereikbare doelwitte en standaarde vir hulself in hulle studies en gedrag.
terug na nouveau kollege
© 2019 Nouveau Kollege. Alle regte voorbehou.
Website by IT 24 Online
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Pikanini Kampus
    • Skool Tariewe
    • Skooldrag
    • Skooltye
    • Nasorg
    • Sport, Kultuur en Akademie
  • Personeel
  • Geskiedenis
  • Skool Nuus
    • Kwartaal Program
    • Belangrike datums
    • Nuusbriewe
    • Gons
  • Kontak Ons