Welkom by Nouveau Kollege
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Pikanini Kampus
    • Skool Tariewe
    • Skooldrag
    • Skooltye
    • Nasorg
    • Sport, Kultuur en Akademie
  • Personeel
  • Geskiedenis
  • Skool Nuus
    • Kwartaal Program
    • Belangrike datums
    • Nuusbriewe
    • Gons
  • Kontak Ons

saalopening

12/5/2015

0 Comments

 
Ons saalopening was gehou op Maandag, 16 Maart 2015.  Meneer Cobus het almal verwelkom en Jan-Hendrik het vir ons op ‘n gepaste wyse geopen.  Die hele bouproses was deur ‘n fotovertoning aan almal gewys.  Die leerderleiers het vir Stokkies van Zyl bedank met ‘n spesiale geskenk.  Die lint was toe geknip deur Stokkies en Cobus en die naam van die saal was toe onthul.  Die saal sal nou bekend staan as die “Stokkies van Zyl saal”.  Die gaste was bederf met heerlike eetgoed en drinkgoed en die kinders met koek en koeldrank.

0 Comments



Leave a Reply.

    Argiewe

    April 2019
    May 2018
    January 2018
    October 2017
    August 2017
    July 2017
    March 2017
    February 2017
    July 2016
    April 2016
    February 2016
    September 2015
    June 2015
    May 2015
    March 2015
    February 2015

    RSS Feed

    Tuisblad
© 2019 Nouveau Kollege. Alle regte voorbehou.
Website by IT 24 Online
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Pikanini Kampus
    • Skool Tariewe
    • Skooldrag
    • Skooltye
    • Nasorg
    • Sport, Kultuur en Akademie
  • Personeel
  • Geskiedenis
  • Skool Nuus
    • Kwartaal Program
    • Belangrike datums
    • Nuusbriewe
    • Gons
  • Kontak Ons