Hierdie groepie leerders is aangewys as die Top akademiese presteerders van Graad 4 tot Graad 7. Hulle het regdeur die jaar die top klasposisies beklee en het ook `n gemiddelde persentasie van bo 85% gekry.
Ons is ongelooflik trots op julle. Julle pluk nou die vrugte van jul harde werk deur die jaar. Lea Kearney, Jandre de Jager, Karla Gaugler en Lelani Fourie.
0 Comments
Leave a Reply. |
Argiewe
May 2018
|
© 2019 Nouveau Kollege. Alle regte voorbehou.
|
Website by IT 24 Online
|